|
Tuisblad
|
|
| ZENAGIS PROPERTIES 1001 (Edms) Bpk |
Hierdie is die eiendomsarm van ATEKSANA BEPERK.
Die eiendomme bestaan uit:
• Monumentweg 51, Kempton Park
• Monumentweg 53, Kempton Park
Beide hierdie eiendomme is onder huurkontrak vir 5 jaar met eskalasieklousules.
Dan is daar:
• Jarrahweg 118, Benoni Landbouhoewes
Hierdie eiendom huisves omtrent al die besighede waarin ATEKSANA belange het.
Dit is 2.1Ha groot waarvan daar tans ongeveer 1.5Ha oop is.
ZENAGIS be-oog om in die toekoms die grond te ontwikkel en wag vir die regte ontwikkelaar wat dit onder aanvaarbare terme wil doen.
|