Die kuns van die lewe is om
nie probleme te vermy nie
maar om daarmee te groei.
Anaximander ( 615 - 545 vC)

 
 
 


Poste beskikbaar

 

FINANSIËLE ADVISEURS & TELE-BEMARKERS

Ons soek senior en junior versekeringsmakelaars, beleggingsadviseurs en
bemarkers vir ons nuwe takkantore in
Constantia Kloof, Roodepoort,
Pretoria,
en Springs,
en vir ons Benoni Hoofkantoor.

Die taak sal wees om ons bestaande kliëntebasis te diens
en
ons unieke Dinamika Praktyk Model (DPM) verder uit te brei.

Het jy Graad 12?
‘n Tersiêre kwalifikasie? (Opsioneel)
Sterk kommunikasie vermoëns?
‘n Wil-doen houding?
Leierskap eienskappe?

’n Minimum van 2 jaar ondervinding sal in jou guns tel.

Wil jy deel word van een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde onafhanklike finansiële dienste verskaffers?
Die geleentheid benut om ‘n aansienlike inkomste te verdien: tot ses syfers na jou eerste jaar in die bedryf?

Kontak ons indien jy belangstel