Wat ons doen

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is ‘n Finansiële Dienste Raad (FDR) goedgekeurde en geregistreerde Finansiële Dienste Verskaffer. Ons verskaf advies en Tussenganger dienste aan ons kliënte namens verskeie FDR goedgekeurde en geregistreerde Produk Verskaffers, insluitende advies oor Dinamika Fonds Bestuurders (Edms) Bpk se bestuurde beleggings opsies.

 

Dinamika dra sy kliënte se gemoedsrus op die hart!

 

Ons lewe tans in die mees onsekere finansiële tyd sedert die dertigerjare van die vorige eeu. Ons besef dat ons kliënte baie bekommerd kan wees oor hul finansiële posisie, veral dié persone wat afgetree is, óf baie na aan aftrede is. Dinamika poog dus om sy kliënte in staat te stel om met gemoedsrus die onsekere finansiële toekoms binne te gaan. Dinamika verskaf ‘n omvattende diens aan kliënte en wil verseker dat die negatiewe wêreld ekonomie so min as moontlik impak op kliënte se finansiële status sal hê.

 

Dinamika verskaf ‘n eenstopdiens sodat dat kliënte se naasbestaandes nie onnodige bekommernisse by afsterwe sou hê nie.

Ons belofte

Ons benadering in terme van beleggings is ‘n verspreiding van  beleggings in ‘n goed bestuurde groei portefeulje. Ons vermy risiko’s deur slegs besigheid met maatskappye wat deur die Raad op Finansiële Dienste goedgekeur is te doen.

Nuusflits

📻✨ Skakel in saam met Dinamika! ✨📻😃 Dinamika is elke dag op Pretoria FM:🕡 06:35 in die oggend🕔 17:50 in die middagLuister gerus vir waardevolle insigte oor beleggings, boedelbeplanning, versekering en finansiële gemoedsrus. 💼📊🔗 Besoek ons webtuiste vir meer inligting:www.dinamika.co.za#dinamika #PretoriaFm #radio #luistersaam #FinansiëleAdvies #Beleggings #Boedelbeplanning ...
View on Facebook (opens in a new tab)
📻🌅 Skakel vroegoggend in saam met Armand! 🌅📻Armand van Dinamika is vroegoggende om 06:35 op Kragbron FM.Begin jou dag met waardevolle finansiële insigte oor beleggings, boedelbeplanning en versekering — praktiese raad wat saak maak. 💼📊Moenie dit misloop nie!#dinamika #kragbronfm #radio #FinansiëleAdvies #Beleggings #Boedelbeplanning #VersekerJouToekoms ...
View on Facebook (opens in a new tab)
🎶✨ AFRI-DUETFEES 2026 ✨🎶Maak gereed vir ’n onvergeetlike middag vol musiek, talent en pragtige Afrikaanse duette! 🇿🇦🎤📅 Saterdag 17 Oktober 2026⏰ 14:00📍 Staatstheater (Opera)🌟 Met:Jannie Moolman & Loriska SchmidtHendri Myburgh & Nadia BeukesLouis Loock & Amira WillighagenDouwe Bijkersma & Lanie Coetzer🎟️ Kaartjies is beskikbaar!Besprekings kan gedoen word by:www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1597936243📧 riekiep3@gmail.com📱 WhatsApp: 082 586 9167⚠️ Bespreek NOU! Daar is nog net ’n paar kaartjies oor – moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!🎶 Bring jou geliefdes en kom geniet ’n middag van uitsonderlike Afrikaanse musiek!@die.fak Maroela Media @maroela_media Pretoria FM @pretoria_fm #AfriDuetfees2026 #AfrikaanseMusiek #Staatstheater #Musiek #Pretoria #BespreekNou ...
View on Facebook (opens in a new tab)
Frank Rautenbach en Adriaan Smit van Dinamika Finansiële Dienste gesels oor mense wat hulle eie besigheid wil begin en wat die finansiële implikasies is. 📺Vir nog geldraad, kyk elke Saterdag om 17:00 na #HierSitDieManne op VIA (DStv-kanaal 147).Heruitsendings: Dinsdae om 22:00 | Woensdae om 20:00. ...
View on Facebook (opens in a new tab)
Dinamika staan bekend vir ons sukses in beleggings en die proses wat gevolg word in algemene praktyk.Hier volg die 6 belangrikste stappe.Besoek ons webblad of kontak ons vir meer inligting. ...
View on Facebook (opens in a new tab)
MONDAY MOTIVATION 🎯Your focus determines your DIRECTION. Keep your eyes on the goal, stay committed, and watch how your efforts change your outcome."Where your focus goes, your energy flows."#MondayMotivation #StayFocused #GoalGetter #MindsetMatters #SuccessMindset ...
View on Facebook (opens in a new tab)

KONTAK ONS OP: 0861 V.I.N.N.I.G (846644) OF 011 749 7300

Ons is hier om te help. Kontak ons telefonies, epos of via ons sosiale media kanale.

** Ons vra om verskoning vir sekere velde wat in Engels is op die Afrikaanse blad, dit is a.g.v omstandighede buite ons beheer

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer - FSP lis. nr. 46494